Al gehoor van die Rooibos-roete?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Die artikel het oorspronklik in SARIE se Augustus 2020-uitgawe verskyn:

Dít danksy die ekstrak wat die fabriek op die dorp onder meer maak. Jy kan die wind boonop hoor práát as dit deur ’n rooibostee-bos met sy naaldagtige blare waai. En oor als waak die Cederberg, die kleure wisselend met die vloei van seisoene: bruinrooi, pienk . . .

Sanet Stander is dalk ’n “inkommer”, maar praat met soveel liefde van die kontrei, jy verstaan sommer hoekom sydit met almal wil deel. Toe sy nege jaar gelede op die dorp ingetrek het, het sy’n leemte raakgesien. Word Aspalathus linearis, rooibos, dan nie net in ’n radius van 150 km rondom Clanwilliam aangetref nie? Die enigste plek op die ganse aardbol. En boonop wêreldwyd uitgevoer en geken. Wat sy man staan tussen die wêreld se bekendste en mees geliefde tees. Op die rooibosplase word gewerk dat die sweet spat, maar aan die toerismefront was dit tjoepstil.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees