Ry-indruk: Ses indrukwekkende motors

akkreditasie
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Daar is talle nuwe motors die afgelope paar maande in Suid-Afrika bekendgestel en verbruikers kan omtrent kies en keur. Hier is ses motors wat veral die aandag vir ons getrek het in die 2021.

Dit lyk of Kia nie kan voorbly met voorraad van die Sonet nie! Die Sonet, wat Kia se kleinste sportnutsvoertuig in sy modelreeks is, het dadelik die aandag van motorkopers getrek – nie net weens sy elegante voorkoms nie, maar veral weens die waarde vir geld wat dit bied. Boonop is daar binnelangs ‘n gevoel van gehalte, terwyl dit al die nodige geriefskenmerke bied. Kia het ook die afgelope dekade ‘n reputasie opgebou as ‘n vervaardiger wie se rygoed betroubaar is, en die oulike Sonet behoort jare se getroue diens te lewer. In sy segment ding die Sonet mee met die Ford EcoSport, Corolla Urban Cruiser en die die Suzuki Vitara Breza.

Die Sonet is in twee afwerkingsvlakke, die LX en die luukser EX, beskikbaar – beide modelle het ‘n 1,5-liter petrolenjin en daar is ‘n keuse tussen handrat of CVT (outomaties).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees