1ste baba: Hou só jou verhouding sterk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die aktrise Nicole Fortuin vertolk die rol van Lee-Ann Malan in die gewilde kykNET-reeks Alles Malan. In die tweede seisoen word sy vir die eerste keer ma en ervaar al die emosies wat daarmee gepaardgaan. FOTO KykNET
Die aktrise Nicole Fortuin vertolk die rol van Lee-Ann Malan in die gewilde kykNET-reeks Alles Malan. In die tweede seisoen word sy vir die eerste keer ma en ervaar al die emosies wat daarmee gepaardgaan. FOTO KykNET

Dis súlke tyd. Waar kinders eers ’n eendag-droom was, is alles wat klein is skielik vir jou die oulikste ding op aarde – vriende se babas, klein hondjies, selfs kinderklere. Jou hormone en lewensfase begin “saamsweer” om jou erg broeis te maak en die dag breek aan dat jy en jou man/verhoudingsmaat die groot gesprek het:

Is ons gereed? Is ons finansies in orde? Is ons verhouding op die regte plek?

En laasgenoemde is ’n belangriker vraag as wat baie mense besef, want ’n baba gaan ongetwyfeld jul verhouding beïnvloed, sê Lisa Kallmeyer, ’n sielkundige van Johannesburg. As jy dit reg aanpak, kan jou verhouding dit beslis oorleef – en eintlik floreer. “Om saam ’n baba te kry en daardie nuwe avontuur te deel kan paartjies op sekere maniere nader aan mekaar bring,” sê Lisa. “Maar die lewe kan maklik gejaagd en chaoties word as jy kinders het, daarom berus die onus op jou en jou maat om tyd vir julle twee saam te maak.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees