book-icon Uitgawe September/Oktober 2021

Brief aan Harry & Meghan se Lilibet: Wees eerste al was jy tweede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prins Harry en Meghan Markle, hertog en hertogin van Sussex, met ’n onlangse besoek aan New York. FOTO Getty Images / Gallo Images
Prins Harry en Meghan Markle, hertog en hertogin van Sussex, met ’n onlangse besoek aan New York. FOTO Getty Images / Gallo Images

Tweede spruite se kinderlewe word dikwels deur hul ouer sib oorskadu. Dit maak hulle meer geneig om uit die gietvorm te breek, onafhanklik te wees en die boonste sport te bereik. Kyk maar na Madonna, Warren Buffett, Bill Gates, Mark Zuckerberg, Charles Darwin, pres. Cyril Ramaphosa – hulle het almal hul eie stem gevind

Liewe Lilibet Diana Mountbatten-Windsor, of kan ek maar sê Lili? Nie prinses Lili nie, want jou oupa Charles wil mos glo die koninklike kring verklein wat uit die souspot skep. O, Megs, jou ma, was briesend. Hell hath no fury like a mother scorned, nè? En oupa Charles sit natuurlik self met sy blaker in die botter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees