book-icon Uitgawe September/Oktober 2021

Dilemma: Eksistensiële angs in die coronatyd is ’n groot passiedoder

akkreditasie
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Covid het ons bewus gemaak van ons eie sterflikheid. Met die derde vlaag raak al hoe meer jonger mense en kinders boonop siek – en is jy dalk nou ook oor kinders en kleinkinders bekommerd en nie meer net oor ouer familielede nie. 

Angs veroorsaak ’n veg-of-vlug-reaksie. Jy haal vinniger asem, bloed stroom na jou kop. Kortisol, ’n stres-hormoon, word afgeskei – en dít lei tot ’n verlaging in testosteroonvlakke.

Hoe laer jou testosteroon- en hoe hoër jou kortisolvlakke, hoe minder wil jy seks hê. Almal weet seks is een van die beste ontspanningsmiddels, tot tien keer meer doeltreffend as die susmiddel Valium. Dit laat jou beter slaap, diep, soos ’n baba. Maar hoe minder seks jy het, hoe minder wíl jy hê. Só ontstaan ’n bose kringloop. Jou intieme lewe verbrokkel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees