book-icon Uitgawe September/Oktober 2021

Dilemma: Hy is tydens die inperking afgelê, nou sukkel dit met die bedsake

akkreditasie
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Wanneer een of albei huweliksmaats hul werk verloor, maak dit ’n duik in die huishoudelike begroting. Dit is ingrypend vir die hele gesin. 

Navorsing wys mense – veral mans – wat hul werk verloor (of vrees dit gaan gebeur) se seksdrang verlaag. Dit is immers traumaties. Mans voel dikwels emosioneel “ontman” as hulle die broodwinner is en skielik nie vir hul gesin kan sorg nie. Vroue voel ook hulle skiet te kort as hulle op ’n dag hoor hulle kry die trekpas. 

Geestesversteurings – angs, depressie en selfs posttraumatiese stres – is algemeen wanneer mense ná aflegging sukkel om geldelik te oorleef. Vroue moet mans se brose ego’s voed. Mans moet vroue se selfbeeld opbou. Maar nie een van die twee het nou emosionele energie nie. En tussendeur moet die huishouding bestuur word, kos gekoop word, skoolgeld en elektrisiteit moet betaal word. En die feit dat niemand weet wat die toekoms inhou nie, vererger net alles. Gaan hulle weer werk kry? Gaan hulle dalk gedwing word om hul huis te verkoop? Hoe gaan hulle oorleef?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees