DILEMMA: Skoonma wil nie terugtrek na eie huis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FOTO Pexels
FOTO Pexels

Die pandemie het ons keuses en opsies binne verhoudings kom steel en ons – hetsy weens versorgingsbehoeftes, geld- of emosionele nood – by ’n plek gebring waar ons nie wil wees nie. Ons is verplig om dit te aanvaar, maar dit kan tot moedeloosheid en selfs ’n gevoel van magteloosheid lei, en verhoudings word ook nie gespaar nie.

Wat nog te sê as ’n skoonma (of -pa) by julle kom intrek en daarop uit is om fout te vind. Dit stel jou in ’n baie netelige posisie. Dis jou man se ma, en jy, as sy vrou, is in die middel.

Om in een huis saam met so ’n foutsoeker te moet leef kan humeure gou laat opvlam. Soms kan ’n skoonma aandring op ’n groter mate van respek as wat sy, juis as gevolg van haar baas-spelerige gedrag, verdien. Mamma-se-seuntjies raak ook dikwels nog meer inskiklik wanneer hul ma saam met hulle onder een dak leef. Dan spat die vonke as hulle eerder hul ma se kant as dié van hul vrou kies, of bloot niks doen nie. Voeg hierby die spanning van die pandemie en die nerwe raak dun.Probeer gemoedere kalm hou voor julle in die “bokskryt” klim: 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees