book-icon Uitgawe SARIE Gesond 2022

Het jou liefdesverhouding of ’n vriendskap gesneuwel? Vind só afsluiting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gesondheid
Gesondheid

Wanneer ’n verhouding op die rotse loop, sien jy gewoonlik op teen “die gesprek” – die emosioneel-aftakelende gepraat oor wat en wanneer dinge verkeerd geloop het. Maar doen julle dit nie, is daar ’n ander dilemma: Hoe kry jy afsluiting (closure) as die ander een nie sy/haar insigte wil (of kan) deel nie?

Dit geld vir enige verhouding wat skielik eindig – ’n familielid wat oorlede is sonder dat jy totsiens kon sê, ’n vriendin wat verhuis en eensklaps niks van haar laat hoor nie. Hoe sluit jy dié hoofstuk op jou eentjie af?

Die goeie nuus, sê Calvin Pienaar, ’n berader van Durban, is dat die ander een se antwoorde nie noodwendig nodig is nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees