Is jou kind geboelie? Só kan jy help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Met probleemvel, hormone, algemene awkwardness en ’n nuwe bewustheid van wat in jou hart aangaan, was tiener-wees nooit maklik nie. Maar in die eeu van tegnologie en sosiale media is dit erger – nie net is daar ’n skare wat jou dophou wanneer jy fouteer nie, daar is ook iemand wat dit kan afneem en dit op WhatsApp versprei of op die internet deel.

Dus kyk ons met nuwe oë na die rol van boelies in kinders se lewens. Jou kind se boelie kan vandag in dieselfde klaskamer wees, of selfs in ’n klaskamer aan die ander kant van die wêreld. Soms kan dit hul beste vriende wees wat oornag in hul boelie verander het. Ander kere is dit jou kind wat self die boelie self is.

In die kykNET-reeks Nêrens, Noord-Kaap word die karakter, Lourens Adendorff (vertolk deur Arnold Swart), verskriklik geboelie. Een skolier, wat in dieselfde klas as Lourens was, boelie hom nie net fisies nie, maar kraak hom ook af op ’n WhatsApp-groep. Dit raak naderhand so erg dat Lourens op ’n stadium selfdood oorweeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees