Jou gesig sê wie jy is

akkreditasie
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Die geskiedenis van die wetenskap kon so anders gewees het. Toe die jong Charles Darwin uitgenooi is om die kaptein van die Beagle as natuurkundige te vergesel, is hy amper afgekeur: oor sy neus! Robert FitzRoy het aan fisiognomie geglo – die idee dat jy iemand se karakter uit sy voorkoms kan aflei. Vir sy vyf jaar lange skeepstog het hy ’n “energieke jong man” gesoek. En besluit iemand met so ’n “vlesige” neus kan nie juis energiek wees nie. Gelukkig het die res van Darwin se gesig daarvoor vergoed. Sy voorkop het hom gered!

Die idee dat jou karakter in jou gesig gesien kan word, kom uit antieke Griekeland. “Sagte hare is ’n aanduiding van lafhartigheid en growwe hare van moed,” volgens die Physiognomonica, saamgestel deur Aristoteles se volgelinge. Want só is dit in die ganse diereryk, het hulle aangevoer. In die laat 19de eeu het dit egter ’n slegte naam gekry en is as pseudowetenskap afgeskryf. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees