Jou verhoudings werk nie? Dis dalk jou oerbrein ...

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Die artikel het oorspronklik in SARIE se November/Desember 2020-uitgawe verskyn.

Sommige verhoudings is gedoem. Feit. Onnodig swartgallig? Nee, sê die Amerikaanse verhoudingskenner John Gottman. Hy lig sekere “merkers” van ’n verhouding in nood uit. Gedrag en kommunikasie wat in 93% van gevalle in die kol is om ’n egskeiding te voorspel: kritiek, minagting, op die verdediging wees (dis nie ek nie, dis jy) en onttrekking tydens ’n gestry of gesprek. Die vier “perderuiters van die Apokalips”, noem hy dit op sy webtuiste (gottman.com). Psychology Today (psychologytoday.com) praat weer van “oerbrein-aksies”. Dis nou as jou oerbrein (reptielbrein), wat oor oorlewing gaan (veg, vlug, vries), gereeld die denkende brein in gesprekke met jou maat oorheers.

Herken jy jouself, of jou maat? Want ons almal doen dit soms sonder dat ons dit besef. Grete Becker, Imagoverhoudingsterapeut van Kaapstad, noem 10 voorbeelde van die “perderuiters van die Apokalips” op galop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees