Kom praat ‘Uit die slaapkamer’ met die nuwe VIA-program én kry vuurwarm raad vir jou eie sekslewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gesprekspaneel vir ‘Uit die slaapkamer’. Foto: Verskaf.
Die gesprekspaneel vir ‘Uit die slaapkamer’. Foto: Verskaf.

Of jy enkellopend is, in ’n verhouding staan of vrae het oor hoe om dáái gesprek met jou kinders te hê – Uit die slaapkamer beloof om jou ’n ding of twee leer! 

Elke week takel die span vrae van die kykers wat insig gee oor dinge waaroor die meeste mense nog altyd gewonder het (maar te skaam was om te vra): Van mediese kwale rondom seksuele gesondheid en ouers wat wonder oor seksuele opvoeding tot gesprekke oor lae libido en selfs net advies vir ’n beter sekslewe. 

Onderwerpe sluit onder andere in menstruasie tydens seks, voorbehoeding vir tieners, seksspeelgoed vir vroue én mans en vaginale geboorte versus keisersnit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees