book-icon Uitgawe Mei/Junie 2022

Leser: Watwou eiland in die kombuis? Dís hoe jy daardie kwessie takel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Daniela Constantini/pexels.com
Foto: Daniela Constantini/pexels.com

Dis met groot opwinding dat ek die opgradering van my ou kombuis aanpak, mure word uitgebreek, nuwe vloerbedekkings ingesit. Alles verloop glad, tot dit by die keuse van ’n eetspasie kom.

“’n Eiland met ’n grys marmerblad,” stel my dogter voor. Koue rillings hardloop langs my ruggraat af. Is ons dan nie nou al ’n paar jaar vasgevang op ’n koue, grys Covid-eiland nie?

Ek weier botweg. Ek soek ’n lang, gesellige tafel waar familie en vriende kan saamkuier. Die kinders is sprakeloos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees