book-icon Uitgawe Mei/Junie 2022

Leser: ‘Wie het ’n paar jaar terug van narsisme geweet? Ek sekerlik nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Kindel Media/pexels.com
Foto: Kindel Media/pexels.com

My ondervinding het mooi en belowend begin. En geëindig met eerstehandse kennis van die emosionele skade wat die verbintenis met ’n narsis ’n mens kan aandoen.

Ongeveer 20 jaar gelede het ons mekaar redelik goed geken. Sy was bekend as ’n moeilike vrou. Hulle het kort daarna verhuis. Ons het gehoor van probleme in die huwelik en ’n egskeiding 15 jaar gelede. Af en toe kontak gehad, met verjaardae en oor die feesseisoene.

Ek was ’n alleenloper en het haar gelukgewens met haar verjaardag. Soms wens ek dat ek dit nooit gedoen het nie. Heerlike ontspanne ure lange geselssessies. Ek, die pensioenaris, baie tyd tot my beskikking, en sy weens die Covid- inperkings basies sonder werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees