book-icon Uitgawe November / Desember 2021

Narsisme: Pasop vir daai ‘brose’ kalant

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

’n Narsis is mos flambojant, spoggerig, vol van homself? Nie altyd nie. Daar is ook die ‘kwesbare’ of in-die-kas-narsis: Agter sy oënskynlike beskeidenheid skuil ’n emosionele vampier wat jou simpatie en energie dreineer.

Toe SARIE agt jaar gelede die eerste keer oor narsisme geskryf het, was daar ’n ontploffing van reaksie. Elke tweede mens het gedink hul man is ’n narsis. Of hul ma, of (veral) skoonma! Dit het daartoe gelei dat Riette Rust ’n boek oor die onderwerp geskryf het.

“Ek kry weekliks briewe van veral vroue wat presies uiteensit hoe die narsis in die gesin optree. Dis duidelik die prentjie van iemand met ernstige narsistiese trekke, indien nie ’n ‘volledige’ persoonlikheidsversteuring nie,” volgens Riette. Haar boek, Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsisme*, het twee keer vinnig uitverkoop en sy het op eie koste ’n derde oplaag laat druk. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees