book-icon Uitgawe Mei 2020

My volwasse kind trek terug huis toe: Kenners gee raad

akkreditasie
Ouerskap
Ouerskap

Om ’n tiener in die huis te hê is nie altyd maklik nie – soos baie ouers sal getuig.

Jou kind wat eens op ’n tyd die reëls gehoorsaam het, begin sy eie voete vind en julle stamp kop in die proses. Maar sodra daardie jare verby is, het baie ouers vandag ’n nuwe uitdaging wat vorige generasies nie moes uitpluis nie: ’n Jong volwassene wat steeds tuis woon.

Old Mutual se Savings and Investment Monitor-opname in 2018 het gewys in Suid-Afrika woon een uit twee jong volwassenes tussen 18 en 34 jaar vandag by hul ouers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees