Ware storie: In ’n pedofiel se web

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Jy dink dit sal nie met jou gebeur nie. Veral nie as jy self ’n ma is wat as kind gemolesteer is nie. Hoe kon jy die waarskuwingstekens miskyk? Die situasie was egter meer kompleks as wat Santie haar kon voorstel toe hulle in 2017 agterkom dat haar oudste seun reeds twee jaar lank deur ’n huisvriend gemolesteer en verkrag word.

“Hierdie seer en verwyte gaan ek vir die res van my lewe moet saamdra. Ek voel soos ’n slegte ma. Ek het misluk as ouer. Onwetend het ons hom aan ’n manipulerende monster blootgestel wat ek met my hele lewe vertrou het. Ek hoop wel dat ons deur ons verhaal ander kan waarsku, en dat hulle sal besef dat so iets jou totaal onverhoeds betrap,” vertel sy.

Dit was ’n perfekte somersaand in 2015 toe die De Wets die eerste keer by Pieter* gaan braai het. Hy was ’n voormalige kollega van haar man. Ongetroud. Amper oorvriendelik. Altyd behulpsaam. Sjarmant. ’n Man wat jy nooit kwaad sien nie, nie vir ’n vlieg of in die verkeer nie. Wie sou kon raai dat Pieter daardie eerste aand al met Bennie*, hul vyfjarige seun, sou peuter?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees