Vier Mazdas wat die koppe laat draai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

En die afgelope paar jaar begin dié Japanese vervaardiger se rygoed, wat bykans in elke marksegment meeding ook die aandag met pragontwerpe en bougehalte begin trek...

 

Die Mazda2 mag dalk klein wees, maar dit het ‘n groot persoonlikheid! As Mazda se intreevlakmodel ding dié luikrug teen motors soos die Toyota Starlet, VW Polo Vivo en Suzuki Baleno mee en het dit sedert dit oorspronklik in 2008 plaaslik bekend gestel is, ‘n hele klompie aanhangers gekry. Hoewel die volgende generasie Mazda2 binne die volgende paar maande die huidige weergawe (wat sedert 2015 te koop is) gaan vervang, kom dit glad nie voor of dit al lang in die tand is nie. In der waarheid voel dit steeds baie modern, veral binnelangs. Die Dynamic-model, wat ons gery het, spog met talle luukshede en fieterjasies, terwyl dit ook baie veilig is danksy talle kenmerke soos ses lugsakke. Onder die enjinkap is ‘n 1,5-liter petrolenjin en omdat die Mazda2 ‘n klein, ligte ryding is voel dit sterker as wat dit is. Dus is die Mazda2 lekker rats en maklik om te bestuur. Al wat die oë dalk mag laat rek, is die Mazda2 se prys wat bietjie duurder is as wat mens verwag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees