Aggenee! Eskom sê beurtkrag dreig alweer – hier’s wenke om krag te bespaar én warm te bly

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kragspaar
Kragspaar

Gelukkig is daar verskeie truuks wat jy en jou huishouding kan gebruik om nie in die donker gestrand te bly nie en die koue maande te oorleef. En boonop sal dit julle elektrisiteitsverbruik verlaag en jou huis meer energiedoeltreffend maak.

“Wanneer jy jou elektrisiteitsverbruik verminder hierdie winter sal jy in die gewoonte kom om  energiedoeltreffende huis te bestuur en só ook geld spaar. Klein, doelgerigte aksies kan jou help om jou elektrisiteitskoste te verlaag,” beklemtoon Carla Oberholzer, skuldadviseur by DebtSafe

Carla beveel dié energiebesparingswenke en -truuks vir hierdie winter aan:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees