book-icon Uitgawe Mei/Junie 2022

Dekades later laat Marilyn Monroe steeds die rekords spat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marilyn Monroe
Marilyn Monroe

Sy was een van die mees gefotografeerde vroue ter wêreld, hy ’n pop-ikoon uit die 1960’s . . . saam laat dié twee die rekords spat.

’n Ikoniese portret van aktrise Marilyn Monroe deur die kunstenaar Andy Warhol is op 9 Mei deur Christie’s in New York opgeveil.

Met ’n aanvanklike prysetiket van 200 miljoen dollar is dit die duurste kunswerk van die 20ste eeu wat tot dusver opgeveil is. Die beroemde Shot Sage Blue Marilyn, een uit ’n reeks van vyf, is gebaseer op ’n reklamefoto uit die 1953-fliek Niagara.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees