Deel

Dís die goedkoopste supermark – én 8 kreatiewe wenke om jou begroting verder te strek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit raak deesdae al duurder om inkopies te koop. JustMoney het gaan uitvind watter supermark die goedkoopste is. Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images.
Dit raak deesdae al duurder om inkopies te koop. JustMoney het gaan uitvind watter supermark die goedkoopste is. Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images.

“Dit maak soveel finansiële sin om ’n ‘savvy shopper’ te word wat pryse vergelyk in verskillende winkels, lojaliteitskaarte tot jou voordeel gebruik en soms, wanneer dit sin maak, in grootmaat te koop om geld te spaar,” sê Shafeeka Anthony, bemarkingsbestuurder van JustMoney. 

“Jy kan ook geld spaar deur kos en drank aanlyn of via apps op jou foon te koop,” meen sy.

Só bespaar jy op petrol en parkeerkostes en vermy jy die versoeking om goed te koop wat jy nie werklik nodig het nie. Baie webtuistes en apps het ook aanlyn aanbiedinge en ekstra besparings wat jy nie in die fisiese winkels kry nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees