book-icon Uitgawe Junie 2019

Volg dié 7-punt-proses en raak van vooraf verlief op jou werk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Energepiccom/pexels.com
Foto: Energepiccom/pexels.com

Jy is nie juis meer opgewonde oor jou werk nie. Baie aande het jy daardie “Sondagmiddag-gevoel voor die skoolweek begin”, en jy gaan dikwels met ’n swaar hart kantoor toe. Boonop voel jy skuldig, want jy weet jy moet dankbaar wees dat jy ’n werk het.

Jy is nie alleen nie. Jy hoef net te blaai deur Bruce Daisley se The Joy of Work: 30 Ways to Fix Your Work Culture and Fall in Love with Your Job Again (Penguin Random House) om te besef dat baie mense, selfs dié met die groot salarisse, al só gevoel het.

Ons almal gaan deur fases wanneer ons nie van ons werk hou nie, maar wanneer jy ongelukkig, gefrustreerd of magteloos by die werkplek voel, kan jy dit nie net ignoreer nie, sê Marlene Booyens, lewensafrigter en hipnoterapeut (nie-medies) van Bellville.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees