Alles Malan-ster Greteli Fincham deel skoonheidsgeheime

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Instagram / Kuns Miss
FOTO Instagram / Kuns Miss

Haar blymoedige persoonlikheid, vars uitkyk en geesdriftige houding is ongetwyfeld boeiend. In aktrise Greteli Fincham se geselskap besef jy meteens dat hierdie 20-jarige se ambisie waarlik aansteeklik is. 

Sy is doelgerig, sy weet waarvan sy hou en nie hou nie en haar kreatiewe aanslag sal enigiemand inspireer om hulself buite hul gemaksone uit te daag. Om op verskeie terreine kreatief doenig te wees is nie net haar brood en botter nie, maar dit is wat haar sane hou. 

Laat Studios is Greteli en haar kêrel, die videograaf Juan de Swardt, se nuutste projek. “Ons het ’n pragtige nessie in die hartjie van Stellenbosch ontdek wat ons in ’n studio omskep het. Hier gebeur kreatiewe dinge! Ons neem meestal produkfoto’s en -videos vir kliënte. Ons is albei mal daaroor om ’n produk lewe te gee met behulp van foto’s en videos! Ek doen gewoonlik die stilering en neem die foto’s en Juan sorg vir al die pragtige videos. Daar word ook lekker geverf, geteken, gedans en allerhande lekker dinge in die studio gedoen!” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees