Deel

Dié 4 velkwale verklap dat jou vel gestres is – só kan jy dit behandel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Velsorg
Velsorg

Volgens dr. Alek Nikolic, estetiese dokter van Kaapstad en uitvoerende direkteur van die aanlyn velsorgwinkel SkinMiles, is daar verskeie velkwale wat aandui dat jou vel moontlike stres ervaar.

Ons deel ook slim raad om dit te behandel.

Sodra ons gestres is, vervaardig ons vel meer sebum. Sebum meng met die dooie velselle en bakterieë op die veloppervlak wat die haarfollikels en porieë blokkeer. Dít veroorsaak aknee en puisies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees