Die akrtise Zendaya is onlangs met dié gewilde korter haarstyl gewaar.
Die “boyfriend bob” word aan ’n meer hoekige voorkoms met stomp haarpunte geken. Die haarstyl raam jou gesig treffend en herinner effens aan die min-moeite haarstyl wat van die sangers van die Backstreet Boys in die negentigerjare gedra het.