Drie produkte wat in jou grimeersakkie hoort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Instagram / Rouje
FOTO Instagram / Rouje

Dis die laaste paar dae voor 2021 begin. So gebruik hierdie tyd om te ontspan. Dis nie nodig om baie tyd aan jou grimeer-voorkoms af te staan nie. Deur net slim te kies kan jy in 'n kits 'n treffende voorkoms skep.

Fokus op 'n natuurlike voorkoms met 'n multidimensionele sonbruin voorkoms. En moenie vergeet om jou oë te beklemtoon nie!

'n Natuurlike voorkoms is tans 'n groot tendens en die reël vir onderlaag is minder is meer. Die nuutste onderlaagformules spog met 'n ligte, byna waterige tekstuur wat gemaklik op jou vel voel, maar met 'n fluweelagtige afwerking wat houkrag het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees