book-icon Uitgawe Januarie/Februarie 2022

Laat jou oë agter jou bril sprankel met dié topwenke vir jou grimering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: David Balev/unsplash.com
Foto: David Balev/unsplash.com

Brillense is geneig om donker kringe en fyn lyntjies onder jou oë te beklemtoon. Wend daarom altyd verbloemer een of twee skakerings ligter as jou velkleur onder jou oë aan om dié skaduwees te verbloem.

As jy gereeld ’n bril dra, is oogomlyner jou staatmakerproduk, sê die bekende grimeerkunstenaar Bobbi Brown in haar boek Everything Eyes. Dit gee jou oë definisie en laat hulle uitstaan agter jou bril.

Volgens Adèle Camarena, optometris en direkteur van Spectacle World in Kaapstad, is dit slim om jou grimering by die styl van jou bril aan te pas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees