Deel

Laat jou grimering jou soms geel om die kiewe lyk? Só kan jy dit regstel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Met die wye reeks grimeerprodukte tot ons beskikking, is dit soms oorweldigend om te kies wat werk en hoe om dit korrek te gebruik. Soos wat jy jou gunstelinge vind en so ’n paar oulike truuks korrek toepas, is dit te lekker om jou grimeervoorkoms in die spieël te gewaar.

Maar hoe gemaak met staatmaker grimeerprodukte soos blosser, verbronser én verligter? Wat kom eerste en waar presies op jou wange moet jy dit aanwend?

“Ek kom nogal agter dat mense weet nie presies hoe om dit te doen nie,” sê Alicia Buckle, grimeerkunstenaar en haarstilis van Kaapstad asook eienaar van die Alicia Buckle Skool van Grimering en Haarstilering. Ons kies gewoonlik die verkeerde kleur, veral as dit by verbronser kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees