Bobbi Brown se 3 grimeerwenke vir vroue bo 50

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Instagram / Jennifer Aniston
FOTO Instagram / Jennifer Aniston

Die Amerikaanse grimeerkunstenaar Bobbi Brown het die kuns van grimering, veral vir ouer vrouens wat graag ’n meer jeugdige grimeervoorkoms wil skep, vervolmaak.

Sy weet beslis waarvan sy praat en daarom neem ons haar nuutste wenke wat sy op TikTok gedeel het, ter harte.

“Wend vogroom aan. Nie net op jou gesig nie, wend dit op jou nek en óók op jou hande aan. Alles voel meteens beter en lyk ook beter,” sê Bobbi.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees