Dit maak sin, verskeie wenkbrougiere hou die skoonheidswêreld voortdurend op sy tone.
Die afgelope paar jaar was welige, wilde wenkbroue supergewild. In 2018 was die SARIE-skoonheidspan verras, want met Rihanna se September-uitgawe van die Britse Vogue was haar wenkbroue baie dun met ’n potlood getrek. Lees die artikel hier.
Hierdie gier uit die 90’s het wel toe vinnig ’n stille dood gesterf.