Grimeer soos elegante Kate: Maklike stap vir stap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Om haar 40ste bestaansjaar te vier het die fotograaf Paolo Roversi drie treffende portrette geneem wat deel van die Nasionale Gallery se permanente uitstalling gaan wees. FOTO Paolo Roversi
Om haar 40ste bestaansjaar te vier het die fotograaf Paolo Roversi drie treffende portrette geneem wat deel van die Nasionale Gallery se permanente uitstalling gaan wees. FOTO Paolo Roversi

Droom jy ook daarvan om soos ’n koninklike te lyk? Goeie nuus – dis maklik! Kate lyk altyd foutloos wanneer dit kom by haar grimering. Gelukkig is dit maklik om haar subtiele rokerige oë en sagpienk lippe ook vir jouself te skep.

Elegant en stylvol

Kate se kenmerkende grimeervoorkoms is ook subtiele rokerige oë, met welige wenkbroue en ’n tikkie pienk op haar wange en lippe. Die voorkoms laat haar glansryk, dog gemaklik en toeganklik lyk. Dis ook geen geheim dat Kate daarvan hou om sélf haar grimering voor glansgeleenthede te doen nie. Sy het selfs op haar troudag haar eie grimering gedoen!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees