Deel

Oogskadu-trend: Dís nou gewild

akkreditasie
FOTO: Getty/Gallo Images
FOTO: Getty/Gallo Images

Die afgelope week is die nuutste modereekse vir Lente/Somer 2019 in Milan, Italië, ten toon gestel. Modelle vir voorste modehuise soos Prada, Versace, Missoni, Moschino en Max Mara het almal ’n draai op die loopplank gemaak. Maar nie net was die modes asemrowend nie, veral één treffende grimeervoorkoms het aandag getrek. 

Op die meeste modelle se oë was net een kleur oogskadu, met ’n wasige, byna deursigtige afwerking, soms met ’n bypassende metaalkleur afgerond. Sommige modelle se ooggrimering het verby die buite- en binnehoeke gestrek. Die aanwending is oneweredig en geskik vir ’n gewaagde aandvoorkoms.

Metaalkleure verhelder die monochromatiese voorkoms.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees