Rooitapyt-seisoen: Dié lipkleur is nou gewild

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images / Gallo Images
Getty Images / Gallo Images

Ná twee jaar het Hollywood die rooi tapyt behoorlik afgestof en uitgerol vir die seisoen van toekennings en sterre. Die Screen Actors Guild-toekennings het Sondag in Hollywood plaasgevind. Film-, televisie- en selfs mode- en skoonheidliefhebbers was in hul noppies met die gesogte toekenningsaand, want soos gewoonlik het die sterre nie teleurgestel nie. 

Op die skoonheidsfront het talle bekendes neutrale lipskakerings gedra en party het weer gekies om niks op hulle lippe te dra nie. 

Neutrale lipskakerings bly gewild en met goeie rede! ’n Natuurlike, vleeskleurige lipstiffie laat jou gelaat vars en jeugdig lyk. Boonop help dit om jou natuurlike lipvorm te komplementeer en meer te laat uitstaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees