Sukkel jy met yl hare? Hier is 5 wenke om dit die hoof te help bied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Garon Piceli/pexels.com
Foto: Garon Piceli/pexels.com

Ligter haarkleurskakerings verdoesel die voorkoms van hare wat by jou paadjie en haarlyn verdun en maak jou kopvel minder sigbaar.

Lang haarstyle is geneig om jou hare yler te laat lyk as wat dit is, terwyl kort of medium lengtes meer volume skep.

Deur jou kopvel te masseer terwyl jy jou hare was, stimuleer jy bloedvloei na die follikels, wat haargroei bevorder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees