Dié 90’s haarstyl is nou gewild + skep dit só

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Supermodelle kraai koning. FOTO Instagram / Cindy Crawford
Supermodelle kraai koning. FOTO Instagram / Cindy Crawford

Die blowout was supergewild. Hare wat effens oordrewe uitgeblaas is met ’n donserige voorkoms en ekstra volume, was in die kol. 

Sedert ou gewilde TV-programme van die 90’s weer op platforms soos Netflix te sien is en daar sekere modegiere van dieselfde era op winkelrakke pronk, is daar duidelik 90’s-nostalgie in die lug.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees