Deel

Is die ‘perm’ weer in? Só kan jy hierdie haarstyl vir jou laat werk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Skoonheid
Skoonheid

Dis ironies hoe gereeld tendense van jare gelede weer ewe skielik gewild word. Nes ons dink dat sekere haarstyle en modes iets van die verlede is, kry dit weer ’n tweede lewe. 

Die nuutste gier wat onder verdenking is, is die ‘perm’. Dié gewilde haartendens van die tagtigerjare begin weer voelers uitsteek. Bekendes soos die model Bella Hadid, Katie Holmes en Emily Ratajkowski se hare is onlangs in baie stywe krulle stileer.

Ons is nie seker of hulle vir permanente golwing by die haarsalon aangeklop het nie, maar dat hulle wel dié kenmerkende dun krulle met behulp van haarstilering naboots.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees