Haarstyl-idees vir bruide met korter hare

akkreditasie
FOTO Instagram / My Kitsch
FOTO Instagram / My Kitsch

Vra enige voornemende bruid en sy sal 'n prentjie hê van hoe haar hare op haar groot dag moet lyk.

Voorheen het die meeste bruide hul hare maande lank laat groei sodat dit in mooi krulle, golwe of 'n opstyl gestileer kan word. Maar noudat korter hare so gewild is, is dit dalk moeiliker.

Hou jy van jou kort hare, maar weet nie wat om daarmee te doen op jou troudag nie?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees