TikTok-haargier: Hialuronsuur vir jou hare?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

Gesplete haarpunte laat ons algehele haarvoorkoms meteens  ongesond en onversorgd lyk. Ons haarpunte raak droog en lyk uitgerafel weens verskeie faktore. Hittestilering, die verandering van seisoene en selfs haarsorgprodukte kan daartoe bydra. 

Die mees algemene oplossing is om so gou as moontlik jou haarkapper te besoek om dit af te sny. Dis beslis die maklikste en vinnigste opsie, maar dit beteken weer dat jou haarlengte daarvoor moet inboet.

Op TikTok het dié alternatiewe oplossing skoonheidsliefhebbers aan die praat:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees