Deel

#JyIsGenoeg Emme Scholtz, SARIE Voorbladgesig 2021-wenner, deel ’n paar glansoomblikke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Emme Scholtz
Emme Scholtz

Hoe het Emme gevoel toe sy as die wenner aangewys is?

“Ek word nie maklik verras nie, maar dit was my grootste verrassing ooit – ek het dit nóóit verwag nie. Die 30-sekonde-video waarin ek myself kon voorstel [op SARIE se Instagram], was klaar ’n groot eer. Nooit in my wildste drome kon ek dink ek sou vir só iets inskryf nie, en nog minder SARIE se Voorbladgesig-wenner wees!

“Wat ’n gróót voorreg om SARIE te verteenwoordig. Dit beteken vir my baie dat my egtheid genoeg was.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees