Milanese modeweek: Dié skoonheidsneigings is in die kol

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Modeweek
Modeweek

Verlede week het dit tot ’n einde gekom en daarom het ons gaan ondersoek instel oor watter skoonheidsneigings kop uitgesteek het.

Bekendes soos Phoebe Dynevor, Kendall Jenner en Gigi Hadid is die afgelope tyd met skakerings van kastaiingbruin en koper gewaar.

Op die loopplanke én tussen die voorste rye het die kleur behoorlik koning gekraai. In die September/Oktober-uitgawe van SARIE bevestig die SARIE-span dat terracotta en al sy pasmaats nou hoogmode is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees