“Laat toe dat mense jou onvolmaaktheid sien en jou herinner wie jy regtig is. Wees jouself. Jy is genoeg,” sê Emme.
Ook glo sy dat daar soveel is wat ons by kinders kan leer: “Onvoorwaardelike liefde, moenie bang wees om vrae te vra nie, wees aanpasbaar.”