Deel

KYK: Cannes-rolprentfees: Ons 15 gunsteling-skoonheidsvoorkomste deur die jare

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

Dit is weer tyd vir die jaarlikse Cannes-rolprentfees waar die rolprentbedryf uithaal en wys. Daar moet iets in die lug wees daar in die Franse Riviera, want die sterre se mode- en grimeervoorkomste is altyd iets om na te kyk.

Alhoewel ons glad nie beïndruk is met aktrise Helen Mirren se blou hare vanjaar nie, is daar verskeie mode- en skoonheidsoomblikke wat ons ongetwyfeld bybly.

Ons het ’n kortlys van ons gunsteling-skoonheidsvoorkomste bymekaargesit. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees