Deel

Modeweek in SA! Ons top-skoonheidsoomblikke

akkreditasie
FOTO: Getty Images/Gallo Images
FOTO: Getty Images/Gallo Images

Die African Fashion International (AFI) het die naweek hul Johannesburg Modeweek gehou. Die organisasie bevorder en ondersteun ontwerpers van Afrika en vanjaar se tema was Afro-Asia.

Nie net die modes nie, maar ook die grimering deur M.A.C Cosmetics Africa en hare deur Wella Professionals het die koppe laat draai. Ons was veral gaande oor die helder monochromatiese oogskadu, hoë poniesterte en uitspattige wimpers.

1. Hoë poniesterte en helder oogskadu seëvier op die loopplank.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees