Deel

Mooiste naels by New York Modeweek

akkreditasie

Die New York Modeweek het die afgelope week plaasgevind en hope nael-inspirasie op die loopplank opgelewer. Dié seisoen het verskeie modehuise pleks van subtiele kleure eerder helder, treffende style gekies.

Abstrakte ontwerpe en geometriese patrone soos strepe, kolle, sirkels en negatiewe spasies vat weer vlam. Dit is perfek vir akriel- en harde jelnaels omdat jy die nael langer kan bou en kan speel met patrone, sê Bonieta Sonnekus, plaaslike opleidingsbestuurder van O.P.I.

Rooi was ook supergewild en skakerings van helderrooi tot ’n donker wynrooi is gesien. Ons is ook mal oor die moderne weergawe van die Franse manikuur waarmee sommige modelle gespog het.

Rooi

FOTO: Instagram (@hollyfalconenails)

FOTO: Instagram (@lush_v_cosmetics)

FOTO: Instagram (@adamselman)

FOTO: Instagram (@misspopnails)

Helder met patrone

FOTO: Instagram (@misspopnails)

FOTO: Instagram (@ladyfancynails)

FOTO: Instagram (@chillhouse)

FOTO: Instagram (@hollyfalconenails)

Moderne Franse manikuur

FOTO: Instagram (@hollyfalconenails)

FOTO: Instagram (@tanyataylor)

FOTO: Instagram (@lush_v_cosmetics)

Negatiewe spasie

FOTO: Instagram (@jinsoonchoi)

FOTO: Instagram (@misspopnails)

JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees