Daar was natuurlik geen tekort aan treffende glansvoorkomste nie. Dié geleentheid bied hope inspirasie vir skoonheids- en modeliefhebbers. Daarom het ons die tapyt fyn dopgehou.
Boksterte en opstyle het koning gekraai. Saam met hoë neklyne en deftige juwele was dit ’n wen-kombinasie.
Op die grimeerfront was welige wimpers, rooi- en neutrale lipvoorkomste voor in die koor.