Swangerskap + velsorg: 3 bestanddele wat jy moet vermy

akkreditasie
FOTO Verskaf / SkinMiles
FOTO Verskaf / SkinMiles

Tydens jou swangerskap word jy met klomp moets en moenies oorweldig. Familie, vriende en ander ervare mammas deel aanhoudend raad uit - soveel so dat jy dalk deurmekaar voel en self begin wonder wat waarlik die beste vir jou en jou kleinding gaan wees.

Daar is ontelbare velsorgprodukte wat veilig is om tydens jou swangerskap te gebruik, maar daar is tog spesifieke produkte en bestanddele wat jy eerder moet vermy. 

Hier volg dr. Alek Nikolic, spesialis in Estetiese Medisyne en uitvoerende direkteur van die aanlyn velsorgwinkel, SkinMiles, se velsorg-gids vir swanger vroue: 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees