Slim wenke vir jou ooggrimering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Dis belangrik om die deel om jou oë goed te bevog met ’n oogroom, sê Kelly Paitaki, plaaslike grimeerkunstenaar van Chanel. Dit plomp fyn lyntjies op sodat dit sagter vertoon en keer dat grimering aangeplak lyk.

“Jou ooglid is die olierigste deel van jou vel, daarom moet jy dié deel goed voorberei voordat jy oogskadu aanwend,” sê Alicia Buckle, grimeerkunstenaar en haarstileerder van Kaapstad. Wend vooraf ’n basislaag wat spesiaal vir oë geformuleer is, op jou ooglede aan. Dit sal help dat jou oogskadu langer aanbly en dat die oogskadukleur sterker vertoon.

Het jy geweet? ’n Dun lagie van ’n mat lipstiffie met ’n oranje of perske ondertoon kan help om donker kringe onder jou oë te neutraliseer, sê Alicia. Gebruik daarna ’n verligterpen met ligweerkaatsende deeltjies om die deel te verhelder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees