Só kry jy Chereze se Hollywood-golwe + 4 wenke om ’n haarstyl te kies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Instagram / Boer Soek ’n Vrou / Verskaf
FOTO Instagram / Boer Soek ’n Vrou / Verskaf

As jy getrou die maatsoekreeks Boer Soek n Vrou kyk, besef jy opnuut dat die soeke na liefde nie altyd maklik is nie, maar dit is ongetwyfeld die moeite werd.

Soveel te meer wanneer die boere en hul gekose maat voor die kansel kan staan. Só het boer Niël Bruwer en die grimeerkunstenaar Chereze Maree vroeër vandeesmaand talle kykers weer in sprokiesverhale laat glo.

Op ’n vrugteplaas buite Prince Alfred Hamlet het die paartjie die knoop deurgehaak. Dis geen wonder dat boer Niël destyds die meeste briewe ontvang het nie, jy kan hom deur ’n ring trek in sy vlootblou pak. Alle oë is op Chereze wat die kollig steel. Ons het haar leer ken as die pragtige grimeerkunstenaar met haar ikoniese stompgesnyde kuif.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees