Nie net verwyder afskilferaars dooie selle nie, maar dit stimuleer dikwels ook jou vel om nuwe selle te vorm. Hier is drie van ons gunsteling-afskilferaars.
1. Amandelsuur in die plaaslike reeks Skin Functional se Gentle Exfoliating Tonic (R250) is geskik vir sensitiewe velle met aknee. By skinfunctional.com