book-icon Uitgawe Julie/Augustus 2022
Deel

Die krag van rooibos ontgin: African Extracts Rooibos vier 20 jaar

akkreditasie
Rooibos
Rooibos

“Suid-Afrikaners is lief vir rooibos. Daar is iets magies daaraan.” Só sê Sarah Hetherington, direkteur van handelsmerkkommunikasie van die trots Suid-Afrikaanse velsorgreeks African Extracts Rooibos. 

Die Kaapse entrepreneur Rob Tiffin het African Extracts, ’n rooibosgebaseerde velsorgreeks wat hoofsaaklik op die uitvoermark gemik is, in 2002 begin.

Rob en Sarah se paaie het gekruis toe sy nog skoonheidsredakteur van die tydskrif Femina was, waarna hulle getroud is. Sarah het op ’n kontrakbasis kopie vir die velsorghandelsmerk se verpakking begin skryf en latere jare voltyds betrokke geraak.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees